Plaid Cymru – the Party of Wales | |
Plaid | |
Leier | Rhun ap Iorwerth |
---|---|
Gestig | 5 Augustus 1925 |
Hoofkwartier | Tŷ Gwynfor, Marine Chambers, Anson Court, Atlantic Wharf, Cardiff, Wallis, CF10 4AL |
Jeugvleuel | Plaid Cymru Youth |
Ideologie | Walliese nasionalisme, Walliese onafhanklikheid, Sosiale demokrasie, Demokratiese sosialisme, Omgewingsbewustheid, Burgerlike nasionalisme |
Internasionale affiliasie | European Free Alliance |
Amptelike kleure | groen |
Webblad | plaidcymru.org |
Plaid Cymru (uitgespreek as [plaɪd ˈkəmri], en Wallies vir Party van Wallis) is 'n politieke party in Wallis (in die Verenigde Koninkryk), en is gestig in 1925, deur Lewis Valentine. Die huidige leier van Plaid Cymru is Rhun ap Iorwerth.